Wat om te verwag?

Mark-Mark  is ʼn unieke mark vir jong entrepreneurs en word weer gehou in Oktober 2016.

Terwyl ons Mark-Mark speel, sal daar vele heerlike kos stalletjies wees. Ook “Craft”-bier vir pa & wyn vir ma!

Met tonne kinder aktiwiteite, heerlike kos en ʼn geleentheid om te “shop” wat meer wil jy hê?

Veilige parkering word voorsien.

Ons splinternuwe venue word binnekort bekend gemaak! Hou ons Facebook-blad dop en bly op hoogte met al die Mark-Mark nuus!