Kom ons speel “mark-mark” hou ‘n…
Klein Kok Koekbak Kompetisie!

Bak jou mooiste, lekkerste koek en bring hom vir ons! Meer inligting oor die volgende KKKK volg binnekort.
Inskrywings fooi beloop R35 – Ons gaan hom beoordeel en die 1ste Prys is R500!!!

*Koeke word geskenk vir liefdadigheid.