Aansoeke

Mark-Mark maak voorsiening vir 60 stalletjies en uitstallers word ʼn spasie gegee van +- 3x3m. In hierdie spasie kan jy uit jou boksie klim en jou wildste sakgeld drome bewaarheid!

Alle voornemende uitstallers kan aansoek doen deur die kontak vorm hieronder in te vul. Stuur asb. ook foto’s van jou produkte asook ‘n pryslys per epos aan info@mark-mark.co.za

Ons wil Mark-Mark eksklusief hou. Daar sal nie stalletjies herhaal word nie. Elke stalletjie sal enigste van sy soort wees.

Aansoekers sal spoedig deur epos in kennis gestel word of hul aansoek goedgekeur is.

Jou Naam *

Jou e-pos *

Naam van Onderneming *

Naam van Aansoeker *

TelefoonNommer*

Ouderdom van Aansoeker/Aansoekers*

Naam van Produk *

Produk Beskrywing *

Ek benodig ʼn kragpunt

*vereiste velde
Ps. Onthou asb. om foto's van jou produkte asook 'n pryslys te stuur aan: info@mark-mark.co.za