Waar jong entrepreneurs handel dryf.

“Save the Date”

Die volgende Mark-Mark word in Oktober 2016 gehou. Ons splinternuwe venue word binnekort bekend gemaak! Hou ons Facebook-blad dop en bly op hoogte met al die Mark-Mark nuus!

Eerste ooit van sy soort, mark-mark is waar studente & kinders deur middel van kreatiewe & besigheidsvernuf hulself kan kom uitleef.

Toegang R20 vir volwassenis & R10 vir skoolkinders.